Nou wat kan gedoen word omtrent die gay dominees wat in die ng kerk preek? En toegelaat word op die kansel. Is dit dan Bybels reg, want dit klink nie volgens skrif so nie
Jammer Jean-Marie en Teresa, maar soos julle kon sien was ek lank afwesig. Hier die antwoorde op jul vrae:
3 vernaamste kinders van Adam en Eva: seker Kain, Abel en Set. Set het die godvresende lyn verteenwoordig en is opgeteken in die geslagslyn van Jesus Christus.
4 responses so far ↓
Christiaan // Junie 11, 2007 at 5:57 nm
Nou wat kan gedoen word omtrent die gay dominees wat in die ng kerk preek? En toegelaat word op die kansel. Is dit dan Bybels reg, want dit klink nie volgens skrif so nie
Sam sê: Klink nogal nie reg nie, of nie?!
jean-marie // September 6, 2007 at 9:05 vm
wie is die 3 vernaamste kinders van die paradys-ouers
teresa // November 9, 2007 at 12:00 nm
waar is die stuk in die bybel – waar daar gese word
“Nog voor jy in jou moederskoot gevorm is, het ek jou geken?
thumbsucker // December 26, 2007 at 4:51 nm
Jammer Jean-Marie en Teresa, maar soos julle kon sien was ek lank afwesig. Hier die antwoorde op jul vrae:
3 vernaamste kinders van Adam en Eva: seker Kain, Abel en Set. Set het die godvresende lyn verteenwoordig en is opgeteken in die geslagslyn van Jesus Christus.
Die gedeelte aangehaal deur Teresa: Jeremia 1:5.